Journalism

Kaapse koeksisters gesels lustig saam

IMG_2787

Die alombekende “anties van Bonteheuwel” Flori Schrikker en Koelsoem Kamalie het Paarliete vermaak by die Afrikaanse Taal-Museum Saterdagoggend ter viering van Museum-dag. Die twee vriendinne het byna oornag famous geword en in Suid Afrikaners se harte ingekruip met hulle aansteeklike sin vir humor en unieke gawe vir tradisionele, onopgesmukde huiskos.

Continue reading “Kaapse koeksisters gesels lustig saam”