Film-maker, joernalis en fotograaf Cloete Breytenbach word beskryf as “’n visuele digter” en sy ikoniese swart en wit foto’s van die vroeë vyftigerjare in Distrik Ses het al amper volksbesit geword. So veel so, dat hy soms moes baklei om die kopiereg van sy beelde te behou. Continue reading “Die gees van Distrik Ses vasgevang in beeld”